OGGENDDIENS
Sondag oggenddienste bied 'n tyd vir geestelike voeding, gemeenskap en verbintenis met God
Sondag oggenddienste bied 'n tyd vir geestelike voeding, gemeenskap en verbintenis met God
Sondae aande kuier en groei ons Gr7, Gr8, Gr 9, Gr10 en Gr11's saam. Ons leer mekaar ken en verdiep saam in die Woord. Ons skep saam ‘n ruimte vir...
Skep geleenthede en ruimte vir alle families om tuis te kom.
Binne hierdie bediening word omgesien na al die eiendomme van die kerk, dit sluit in die kerkgebou en tuine. Enige instandhoudingswerk, uitbreidingswerk asook verhuring val hieronder.
Voorlesing, gebed en bespreking tussen mekaar, om God te leer ken.
n Ontspannings klub/geleentheid vir almal, met of sprekers, uitstappies, 'n braai, ens
Gefokus op verreiking en toerusting van lidmate, Eredienste, spesiale toewydings geleenthede, verskeie Kursusse, Lydingsweek, Paasfees, Pinkster val onder die bediening
Ons hart is om Barmhartigheid en Liefde teenoor almal uit te leef. Bewustheid van die nood in ons Gemeente en omgewing en om mense op n tasbare wyse ondersteuning te...
Sondag oggenddienste bied 'n tyd vir geestelike voeding, gemeenskap en verbintenis met God