Nuusbriewe en Aankondigings

Hier deel ons die jongste nuusbriewe, stories en aankondigings van Sherwood Gemeente. Elke nuusbrief is ’n geleentheid om in voeling te bly met wat in en rondom ons geloofsfamilie gebeur. U is welkom om die nuusbriewe af te laai en saam te neem op u reis.

Sherwood Fees – 7 November 2026

29 September, 2026

Ons is baie opgewonde oor ons gemeentefees, wat op 7 November 2026 gehou gaan word! Ons wil graag almal wat op enige manier by die fees betrokke wil raak,...

Geen beeld beskikbaar

DAG 5 van Avontuurweek.-en wat ‘n ongelooflike einde aan ons...

18 Julie, 2026

Ons laaste dag saam was gevul met vreugde, lag, mooi herinneringe en baie spesiale oomblikke. 🀩 Van die eerste dag af tot vandag het ons saam ontdek,...

Beskou

Geen beeld beskikbaar

🌿🦁 DAG 4 van Avontuurweek het ons harte vol gemaak!πŸ¦œπŸ’š

18 Julie, 2026

Vandag was gevul met nog meer mooi oomblikke, nuwe ontdekkings en baie vreugde! 🀩 Ons het saam gelag, geleer, geskep en geniet wat God vir ons voorberei...

Beskou

Geen beeld beskikbaar

🌿🐯 DAG 3 van Avontuurweek was nΓ³g ‘n dag vol avontuur!...

18 Julie, 2026

Vandag het ons weer saam gesing, gespeel, gelag, kreatief geraak en nuwe dinge ontdek! 🎢🎨🌿 Ons het elke oomblik geniet en nog meer mooi herinneringe...

Beskou

Geen beeld beskikbaar

DAG 2 van Avontuurweek was propvol pret, ontdekking en nuwe avonture!

18 Julie, 2026

Vandag het ons weer saam gesing, gespeel en gelag. πŸŽΆπŸŽ¨βš½ξ€€οΈ. Elke stasie was gevul met opgewonde gesiggies, nuuskierige vrae en kinders wat met...

Beskou

Geen beeld beskikbaar

πŸŒΏπŸ’ DAG 1 van Avontuurweek was ‘n GROOT sukses! 🦜🌺

18 Julie, 2026

Wat 'n ongelooflike eerste dag! 🀩 Vandag was propvol pret, lag, lofprysing, speletjies, kreatiwiteit en nuwe vriende. πŸŽΆπŸŽ¨βš½ξ€€οΈ Vandag het ons...

Beskou

Teken aan om lΓͺers op te laai.