SONDAG EREDIENSTE

Familiediens

SONDAE 08:00

Ons Familiedienste verwelkom mense van alle ouderdomme en fokus veral op interaktiewe meëlewing en geloofsvorming. Ons sing, lees, gesels en leer saam. Elke Sondag sluit ons af met Familie aktiwiteit in die Saal, waar verhoudings verder vorm en verdiep.

Oggenddiens

SONDAE 09:00

Sondag oggenddienste bied ‘n tyd vir geestelike voeding, gemeenskap en verbintenis met God.

Aandlig

sondae 18:00

Sondae middae kuier en groei ons Gr7, Gr8, Gr 9, Gr10 en Gr11’s saam. Ons leer mekaar ken en verdiep saam in die Woord. Ons skep saam ‘n ruimte vir ontdekking en groei.