Bedienings

Voorsitter:  Piet Bezuidenhout

Wat doen ons:

Binne hierdie bediening word omgesien na al die eiendomme van die kerk, dit sluit in die kergebou en tuine. Enige instandhoudingswerk, uitbreidingswerk asook verhuring val hieronder.

Voorsitter:  Pierre Stofberg

Wat doen ons:

Binne hierdie bediening word alle finansiële sake rakende die gemeente hanteer. Ons strewe om finansies so te bestuur dat die koningkryk uitgebou word vir nou en die dag van môre.

Voorsitter:  Jaco Laubscher

Wat doen ons:

Skep geleenthede en ruimte vir alle families om tuis te kom.

Voorsitter:  Sumali Rall

Wat doen ons:

Ons skep ruimte om almal tuis te laat voel. Wanneer ‘n mens gasvryheid beleef voel jy tuis. Ons wil die lewensreis aan pak as ‘n gemeenskap van gelowiges.

Voorsitter:  Vakant

Wat doen ons:

Is gefokus op verreiking en toerus van lidmate, eredienste, spesiale toewydings geleenthede, verskeie kursusse, lydingsweek, Paasfees en Pinkster val onder die bediening.

Voorsitter:  Rietha Grundling

Wat doen ons:

Ons hart is om barmhartigheid en liefde teenoor almal uit te leef. Bewustheid van die nood in ons gemeente en omgewing en om mense op ‘n tasbare wyse ondersteuning te bied.

Voorsitter:  Marinde Louw

Wat doen ons:

Dit is die oudiovisuele bediening verantwoordelik vir instandhouding sowel as behartiging van klank tydens geleenthede.

Voorsitter:  Vakant

Wat doen ons:

Neem verantwoordelikheid om ons sendelinge te ondersteun in Gamtoos en Nederland. Ondersteuning vir verskeie sending organisasies.