FAMILIEDIENS

Sherwood Gemeente Cnr Walker Drive & Devon Street, Port Elizabeth

Ons Familiedienste verwelkom mense van alle ouderdomme en fokus veral op interaktiewe meëlewing en geloofsvorming. Ons sing, lees, gesels en leer saam. Elke Sondag sluit ons af met Familie aktiwiteit...

OGGENDDIENS

Sherwood Gemeente Cnr Walker Drive & Devon Street, Port Elizabeth

Sondag oggenddienste bied 'n tyd vir geestelike voeding, gemeenskap en verbintenis met God

Aandlig

Sherwood Gemeente Cnr Walker Drive & Devon Street, Port Elizabeth

Sondae aande kuier en groei ons Gr7, Gr8, Gr 9, Gr10 en Gr11's saam. Ons leer mekaar ken en verdiep saam in die Woord. Ons skep saam ‘n ruimte vir...