4 gebeurtenisse found.
Gebeurtenisse for Mei 10, 2026
All Day
FAMILIEDIENS
Ons Familiedienste verwelkom mense van alle ouderdomme en fokus veral op interaktiewe meëlewing en geloofsvorming. Ons sing, lees, gesels en leer saam. Elke Sondag sluit ons af met Familie aktiwiteit...
OGGENDDIENS
Sondag oggenddienste bied 'n tyd vir geestelike voeding, gemeenskap en verbintenis met God
Aandlig
Sondae aande kuier en groei ons Gr7, Gr8, Gr 9, Gr10 en Gr11's saam. Ons leer mekaar ken en verdiep saam in die Woord. Ons skep saam ‘n ruimte vir...
