OGGENDDIENS
Sondag oggenddienste bied 'n tyd vir geestelike voeding, gemeenskap en verbintenis met God
Sondag oggenddienste bied 'n tyd vir geestelike voeding, gemeenskap en verbintenis met God
Sondae aande kuier en groei ons Gr7, Gr8, Gr 9, Gr10 en Gr11's saam. Ons leer mekaar ken en verdiep saam in die Woord. Ons skep saam ‘n ruimte vir ontdekking en groei.
Ons skep ruimte om almal tuis te laat voel. Wanneer ‘n mens grasvryheid beleef voel jy tuis. Ons wil lewensreis aan pak as n gemeenskap van Gelowiges.
Voorlesing, gebed en bespreking tussen mekaar, om God te leer ken.
Doelgerigte gebeds byeenkoms
Gefokus op verreiking en toerusting van lidmate, Eredienste, spesiale toewydings geleenthede, verskeie Kursusse, Lydingsweek, Paasfees, Pinkster val onder die bediening
Ons Familiedienste verwelkom mense van alle ouderdomme en fokus veral op interaktiewe meëlewing en geloofsvorming. Ons sing, lees, gesels en leer saam. Elke Sondag sluit ons af met Familie aktiwiteit in die Saal, waar verhoudings verder vorm en verdiep.
Sondag oggenddienste bied 'n tyd vir geestelike voeding, gemeenskap en verbintenis met God
Sondae aande kuier en groei ons Gr7, Gr8, Gr 9, Gr10 en Gr11's saam. Ons leer mekaar ken en verdiep saam in die Woord. Ons skep saam ‘n ruimte vir ontdekking en groei.
Binne hierdie bediening word alle finansiële sake rakende die gemeente hanteer. Ons strewe om finansies so bestuur dat die Koningkryk uitgebou word vir nou en die dag van more.