Aandlig
Sondae aande kuier en groei ons Gr7, Gr8, Gr 9, Gr10 en Gr11's saam. Ons leer mekaar ken en verdiep saam in die Woord. Ons skep saam ‘n ruimte vir ontdekking en groei.

Voorlesing, gebed en bespreking tussen mekaar, om God te leer ken.
Christene vier dat Christus ná die kruisiging en opstanding opgevaar het na die Hemel.
Ons Familiedienste verwelkom mense van alle ouderdomme en fokus veral op interaktiewe meëlewing en geloofsvorming. Ons sing, lees, gesels en leer saam. Elke Sondag sluit ons af met Familie aktiwiteit in die Saal, waar verhoudings verder vorm en verdiep.
Sondag oggenddienste bied 'n tyd vir geestelike voeding, gemeenskap en verbintenis met God
Sondae aande kuier en groei ons Gr7, Gr8, Gr 9, Gr10 en Gr11's saam. Ons leer mekaar ken en verdiep saam in die Woord. Ons skep saam ‘n ruimte vir ontdekking en groei.
Pinkster is wat gelei het tot die nuwe lewe in honderde gemeentes en van duisende lidmate.