EIENDOMSBEDIENING
Binne hierdie bediening word omgesien na al die eiendomme van die kerk, dit sluit in die kerkgebou en tuine. Enige instandhoudingswerk, uitbreidingswerk asook verhuring val hieronder.
Binne hierdie bediening word omgesien na al die eiendomme van die kerk, dit sluit in die kerkgebou en tuine. Enige instandhoudingswerk, uitbreidingswerk asook verhuring val hieronder.
Voorlesing, gebed en bespreking tussen mekaar, om God te leer ken.
n Ontspannings klub/geleentheid vir almal, met of sprekers, uitstappies, 'n braai, ens
Gefokus op verreiking en toerusting van lidmate, Eredienste, spesiale toewydings geleenthede, verskeie Kursusse, Lydingsweek, Paasfees, Pinkster val onder die bediening
Ons hart is om Barmhartigheid en Liefde teenoor almal uit te leef. Bewustheid van die nood in ons Gemeente en omgewing en om mense op n tasbare wyse ondersteuning te bied
Sondag oggenddienste bied 'n tyd vir geestelike voeding, gemeenskap en verbintenis met God
Ons skep ruimte om almal tuis te laat voel. Wanneer ‘n mens grasvryheid beleef voel jy tuis. Ons wil lewensreis aan pak as n gemeenskap van Gelowiges.
Dit is die oudiovisuele bediening verantwoordelik vir instandhouding sowel as behartiging van klank tydens geleenthede
Voorlesing, gebed en bespreking tussen mekaar, om God te leer ken.