- Hierdie gebeurtenis is verby
FINANSIELEBEDIENING
Junie 15 @ 6:00 nm - 7:00 nm
Binne hierdie bediening word alle finansiële sake rakende die gemeente hanteer. Ons strewe om finansies so bestuur dat die Koningkryk uitgebou word vir nou en die dag van more.
