Aandlig
November 1 @ 6:00 nm
Sondae aande kuier en groei ons Gr7, Gr8, Gr 9, Gr10 en Gr11’s saam. Ons leer mekaar ken en verdiep saam in die Woord. Ons skep saam ‘n ruimte vir ontdekking en groei.