• Hierdie gebeurtenis is verby

« All Gebeurtenisse

Aandlig

Junie 7 @ 6:00 nm

Sondae aande kuier en groei ons Gr7, Gr8, Gr 9, Gr10 en Gr11’s saam. Ons leer mekaar ken en verdiep saam in die Woord. Ons skep saam ‘n ruimte vir ontdekking en groei.

Besonderhede

Organiseerder

  • Ds Barbara-Mari Jacobs

Plek

  • Sherwood Gemeente
  • Cnr Walker Drive & Devon Street
    Port Elizabeth, Eastern Cape 6025 South Africa
    + Google Map