Woensdag 18 November

Nov 18, 2015 | Posted by in Stiltetyd | 0
Stiltetyd

Lukas 19: 12 – 26   Deur Pray as You Go. Gaan besoek hulle webwerf hier of laai sommer die App af vir jou Android of Apple foon of tablet.

Gebed met gesag uit Lukas 10:19

Nov 17, 2015 | Posted by in Ons Span | 0
Untitledq

Die gebed is gebid deur ‘n ouderling tydens die kerkraad se samekoms op Saterdag 7 November 2015.   Here, ek kom vanoggend en met die outoriteit wat u ons gegee het, bid ek dat alle negatiewe gedagtes, kwaad praat, eie belang en ‘n gees van opstand, van nou af geen houvas of invloed op hierdieRead more …

Kerssangdiens: 29 November

Nov 13, 2015 | Posted by in Ons Eredienste | 0
Untitled2b

Kom skop die Kersseisoen af saam met ons by hierdie spesiale erediens. Bring jou hele familie, al jou vriende en sommer ook daai ou by die werk wat jy sukkel om oor die weg mee te kom. Ons gaan sing, luister en belangrikste van als – ons gaan die Eer bring aan Hom wie dieRead more …