Kerssangdiens: 29 November

Untitled2b

Kom skop die Kersseisoen af saam met ons by hierdie spesiale erediens. Bring jou hele familie, al jou vriende en sommer ook daai ou by die werk wat jy sukkel om oor die weg mee te kom. Ons gaan sing, luister en belangrikste van als – ons gaan die Eer bring aan Hom wie die hoofrede is vir Kersfees. Maak ‘n nota in jou dagboek.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *